| Modulekode | JTT 340 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Hierdie module stel studente in staat om Ingenieursgrafika en Ontwerp te verstaan en in die VOO-fase aan te bied. Die fokus is op vryhand- en CAD-tekenkonvensies gekontekstualiseer vir die Departement van Onderwys se kurrikulumvereistes vir gevorderde Meganiese tekentegnieke en toepassing. Primêre en sekondêre vervaardigingsprosesse. Evaluering van tekeninge en foutopsporing. Praktiese toepassing van tegnieke. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | JTT 240 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App